Hoe motiveer ek my kind om lief te word vir lees?

Hoe motiveer ek my kind om lief te word vir lees?

Met die onlangse skoolvakansie het baie ouers sekerlik gevoel dat hul kinders te veel tyd op hul selfone of rekenaars of voor die televisie deurbring. Hoe moedig jy jou kinders aan om eerder ’n boek te lees? En hoe kweek jy by hulle liefde vir lees? Algemene wenke...