by JD | May 26, 2021 | Naweek Aktiwiteite, Wenke
Hiermee ‘n aanvulling tot ons eerste artikel! Hier is deel 3! Hiermee 6 naweek aktiwiteite, waarvan julle dalk ‘n paar kan probeer hierdie naweek! 1. Maak Musiek Grawe jou ou kitaar, blokfluit en simbaal uit die motorhuis. Skep musiekinstrumente met net...
by JD | May 26, 2021 | Naweek Aktiwiteite, Wenke
Hiermee ‘n aanvulling tot ons eerste artikel! Hier is deel 2! Ons almal weet hoe lekker dit is om as ‘n familie aktiwiteite saam te doen. Gesinne wat alledaagse aktiwiteite saam deel, vorm sterk, emosionele bande. Studies het bevind dat gesinne wat saam...
by JD | Mar 12, 2021 | Naweek Aktiwiteite, Wenke
Ons almal weet hoe lekker dit is om as ‘n familie aktiwiteite saam te doen. Gesinne wat alledaagse aktiwiteite saam deel, vorm sterk, emosionele bande. Studies het bevind dat gesinne wat saam groepaktiwiteite geniet, ‘n sterker emosionele band deel, sowel...
by JD | Feb 4, 2021 | Wenke
Met die onlangse skoolvakansie het baie ouers sekerlik gevoel dat hul kinders te veel tyd op hul selfone of rekenaars of voor die televisie deurbring. Hoe moedig jy jou kinders aan om eerder ’n boek te lees? En hoe kweek jy by hulle liefde vir lees? Algemene wenke...