Ons het kwaliteit onderwys bekostigbaar gemaak 

Wil u plek bespreek?
Los gerus u besonderhede!

    HOEKOM BRONKIELAND?

    Gerieflik Geleë

    Bronkieland is in Bester Park, Bronkhorstpruit, naby alles wat u kind nodig het om by te woon!

    Kwaliteit Onderwys

    Met meer as 24 jaar ondervinding en meer as 1800 kinders wat deur ons skool is, kan u ons vertrou!

    Aktiwiteite

    Ons het 8 buitemuurse aktiwiteite met die hand uitgesoek om seker te maak dat ons net die beste aktiwiteite vir u kind beskikbaar stel!

    Jaarlikse Konserte

    Ons hou elke jaar ‘n konsert! En JA, ons het een gehad hierdie jaar. Ons het ‘n plan gemaak!

    WAT ANDER OUERS SÊ

    Bronkieland Kleuterskool is DIE HEEL BESTE!!! Die personeel is mees professioneel en liefdevol. Bronkieland kleuters lag, speel, rus en word gestimuleer in ‘n veilige, pragtige, liefdevolle omgewing. Bronkieland kleuters staan kop en skouers uit!!
    Adele Pienaar

    Verseker die BESTE Kleuterskool in BHS!!! Trots om n Bronkieland mamma te wees 🙌🏻🙌🏻

    Jenna Fouche De Villiers

    ARTIKELS

    Hoe motiveer ek my kind om lief te word vir lees?

    Hoe motiveer ek my kind om lief te word vir lees?

    Met die onlangse skoolvakansie het baie ouers sekerlik gevoel dat hul kinders te veel tyd op hul selfone of rekenaars of voor die televisie deurbring. Hoe moedig jy jou kinders aan om eerder ’n boek te lees? En hoe kweek jy by hulle liefde vir lees? Algemene wenke -...

    (082) 876 1925

    antoinette@bronkieland.co.za